Rosalind Chao

Rosalind Chao
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosalind Chao
Geboorte 23 September 1957 (1957-09-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosalind Chao (gebore 23 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Dreams May Come (1998), Freaky Friday (2003), en Just Like Heaven (2005), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy